Nou, nou wat nou Oh, o, oh Nou, nou wat nou Oh, o, oh Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy Nou, nou wat nou, hou jy nog van my Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry Oh, o, oh Maak ‘n plan my ou, kom sê net baie gou Is jy in of uit, ja jy moet gou besluit Maar onthou ek bly net 'n vrou En my hart behoort nogsteeds aan jou Jy hou jou kuite styf, soek jy dalk 'n ander wyf Kyk jy links of regs, is jy nou hier of weg Maar jy hou my aan die raai So dan maak ek maar 'n groot lawaai Oh, o, oh Oh, o, oh Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy Nou, nou wat nou, hou jy nog van my Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry Instrumentaal Oh, o, oh Oh, o, oh Jy weet mos ek het ook 'n binneste En al sê jy min, jy bly my enigste Ek sit my beste voetjie voor En dan fluister ek dit in jou oor Oh, o, oh Oh, o, oh Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy Nou, nou wat nou, hou jy nog van my Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry Instrumentaal Oh, o, oh Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy Nou, nou wat nou, hou jy nog van my Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy Nou, nou wat nou, hou jy nog van my Nou, nou, nou wat nou, praat jy nog met my Oooh, kan ek dan maar 'n drukkie kry Kan ek dan maar ‘n drukkie kry Oooh, kan ek dan nog 'n drukkie kry