In die tronk Is dit 'n gewone dag In die tronk Net soos elke ander dag In die tronk Hoor jy laat in die nag Die honde blaf Laat in die nag Die honde blaf In die tronk Kettings aan die mure vas In die tronk Kettings aan jou voorkop vas In die tronk Kettings aan jou denke vas En laat in die nag Hoor jy ver Die honde blaf Laat in die nag Die honde blaf O, jy hoor dit Breek dit af Breek die mure om jou af Breek dit af Breek die mure om jou af Binne, buite, oral om jou af