Ek staan langs die highway met my ou vriend Mike Ons twee was oppad om Transkei toe te hike Die son bak neer, dit was baie warm weer Ons was amper oppad om moed op te gee Maar skielik in die verte blink 'n spikkel in die pad Dit kom vinnig nader, ja die ding het laat spat Ek kan my oë nie glo nie, my verstnad kon dit nie vat My got gert dis 'n nuwe sort ossewa Sweet, sweet ossewa Sweet, sweet ossewa Ossewa, ossewa, ja, ja 'n ossewa Ja, 'n klien entjie verder begin die ding kalmeer Hy kom tot stilstand met remme wat skree 'n Oom klim uit, hy sê osn moet nader tree Hy gee nie om om ons 'n lift te gee Hy het sy ossewa woema gegee Hy't 'n V-6 engine binne in gemonteer En tape-deck waarop Elvis Presley bin(ne)monds skree Was 'n regte-egte rock 'n roll ossewa Sweet, sweet ossewa Sweet, sweet ossewa Ossewa, ossewa, ja, ja 'n ossewa En ons cruise langs die highway, ja duidelik nie van hier Teen 'n 160 kilometer per uur Die ander karre op die pad het ons gou verby gegaan Hy bied vir ons bier uit sy wakes aan 'n groot span osse sleep hy agter ons aan En die nuut ontwerpte Venter sleepwa Hy trap die remme plat en ons is vinnig by die see In ons funky nuwe rock 'n roll ossewa Sweet, sweet ossewa Sweet, sweet ossewa Ossewa, ossewa, ja, ja 'n ossewa