Ek is moedeloos gepraat My woorde jare terug verstryk Dof en ydel Klankloos voor dit jou bereik My angs word vererger Dit raak my ooier En dit maak nie sin nie Dit maak my seer Wees net menslik vir 'n wyle En absorbeer wat ander bied Dit sal jou oë laat brand En deur jou are skiet Dis die oomblik wat Eerder opstaan vir Al hier hierdie oorlogsbruid Waar ek en jy saamsing Ek verkondig mos 'n nuwe Weens jou sprokieverhaalbestaan Vertel my nog van my karakter My identiteit het jou ontgaan Soos swerwers sit hul vas Het hy wat buite sit Dis al soveel jare sedertdien Ek weet nogsteeds nie waar ek hoort Soos 'n kind wat huil vir sy moeder Wil ek die sluier tussen ons lig Uit die oog, uit die hart Ek bly self vergete Wees net menslik vir 'n wyle En absorbeer wat ander bied Dit sal jou oë laat brand En deur jou are skiet Dis die oomblik wat Eerder opstaan vir Al hier hierdie oorlogsbruid Waar ek en jy saamsing Ek verkondig mos 'n nuwe Weens jou sprokieverhaalbestaan Vertel my nog van my karakter My identiteit het jou ontgaan