Foto Na Dans - Soldaatvolk [Akoesties] lyrics

Published

0 114 0

Foto Na Dans - Soldaatvolk [Akoesties] lyrics

Volg sirene om te herinner. Vrees om te vergaan Aangetrek om so te verskil. Vrees om te vergaan. Waardering geheg Aan potensiële verbeuring So was ek ge-lepelvoer ‘n Spieëlbeeld van ons ouers. So was elkeen waarop ek nou rus. My gedagtes behoort agter tralies Daar's net plek vir een in my kis. Ek kon net kyk.... Ek kon net kyk.... Ek kon net kyk hoe alles vergaan. Resies gehou tot my bodem Terwyl ek telling hou Telling van ‘n borrel begeerte Begeerte na bo. Verweer sodra. Sodra die nommer my naam oorneem Gekam om in te pas. Sodat niemand sal agterkom nie. My gedagtes behoort agter tralies Daar's net plek vir een in my kis. Ek kon net kyk.... Ek kon net kyk.... Ek kon net kyk hoe alles vergaan. My gedagtes behoort agter tralies Daar's net plek vir een in my kis. Ek kon net kyk.... Ek kon net kyk.... Ek kon net kyk hoe alles vergaan.