Fokofpolisiekar - Bid Vir My lyrics

Published

0 168 0

Fokofpolisiekar - Bid Vir My lyrics

Ek voel veilig as ek verlore is. Ek voel bang as ek le, vir daai man sonder naam, wat op elke drumpel van elke deurkosyn staan. Fok jou. Fok jou! Ek fokken weet ek is verkeerd. Tenminste probeer ek om my self te ooreed, dat daar iets beter vir ons is. Ek wil spontaan aan die brand slaan. Ek word konstant bewus gemaak, waarheid en vrede het jy lankal uit my woordeskat gekrap. Ek fokken weet dit is verkeerd. Bid vir weerlig in die reen! Bid vir weerlig in die reen! Bid vir my! Bid vir my! Bir vir, weerlig in die reen.