Bok Van Blerk - Jy Praat Nog Steeds My Taal lyrics

Published

0 112 0

Bok Van Blerk - Jy Praat Nog Steeds My Taal lyrics

Jy praat nog steeds my taal, Die vlamme brand so kaal, Want om ‘n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal. Se my voel jy nou, Soos ons taal nou bou, Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan. Want jy praat nog steeds my taal Ja jy praat nog steeds my taal. Sonder jou voel ek — verdwaal. En ‘n koue vuur, Se kole brand nooit uit nie, Indie donker voel ons elkeen raak ons aan, Want my hart le hier, Hier waar my mense staan Saam met elke hart en siel Sal ek op staan.