Onbekwame Hande, Ongebrekkige gesig, Transeer my,
Foutlose hare, Weerspieël die hoë intelligentheid
Maak my net wakker, uit hierdie droom
Grawe my op, ek lewe weer
Ek sal vir altyd nooit weer verdwyn nie,
Ek sal nie weer nie, hou my hand, hou my vas,
Ek sing vanaand, vir jou my lief
Met onverdiende grasie, sweef my wêreld voor my in en trek my aan
Annhoudend bedwelmd deur soeter reuke van my hart wat klop vir skoonheid
Maak my net wakker, uit hierdie droom,
Grawe my op, ek lewe weer
Ek sal vir altyd nooit weer verdwyn nie,
Ek sal nie weer nie, hou my hand, hou my vas,
Ek sing vanaand, vir jou my lief
Ingekerfde maagdelikheid is deel van My Wêreld (van my wêreld)
Sonder om te weier, sonder om te kla of opstandig te wees
Ek sal vir altyd nooit weer verdwyn nie,
Ek sal nie weer nie, hou my hand, hou my vas,
Ek sing vanaand, vir jou my lief