As jy va**it op die vlaktes
van die Klein Karoo
die somerweer is snikkend
en die wind kom van voor
die nightlife is so boring
jy kan daarmee toor
Die enigste jol is die poskantoor
Koor:
Kan jy my bietjie raad gee?
Keer dat ek selfmoord pleeg
Iets om te amuseer
Om my nie dood te verveel
om my nie dood te verveel
As jy va**it op die vlaktes
van die Klein Karoo
Die bars is so droog
jy moet vir whiskey boor
Die enigste vibes is ʼn laerskool koor
dis alles goed en wel maar net so skril op die oor
Koor
As jy va**it op die vlaktes
van die Klein Karoo
die bossies en die fokkol
staan ʼn meter hoog
die meisies is oraait
maar jy sal my nie glo
hulle like net van bakkies
en van boere boor
Koor