As die dinge woorde raak en my woorde aanhou leeg raak As die liedjies en die mooi gedigte wat ek bring, nie meer uit Liefde kom en die liefde gaan En die liefde gaan verby My eerste liefde het gou vergaan - Net 'n skaduwee wat oorbly (Here skink in my): Nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn, Skinkergees bring, Nuwe wyn, sielsjampanje, nuwe wyn, Dis 'n teengif vir die pa**ie wat so kwyn Beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn As my siel van droogte kraak, en die water nie meer werk nie As die loot die wingerdstok se sap nie meer kan proe nie, Die bruidegom het die beste wyn vir laaste uitgehou
Hy maak die water sielewyn, En hy hou dit uit na jou (Here skink in ons): Nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn, Skinkergees bring, Nuwe wyn, sielsjampanje, nuwe wyn, Dis 'n teengif vir die pa**ie wat so kwyn Beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn Dis vir die dronkword van die gees Vir die Hooglied-bruid van God wees Vir die doodbloei van die vlees Vir vervulling en vervulling en vervulling van die gees – ooo Nuwe wyn, minder woorde, nuwe wyn, Skinkergees bring, Nuwe wyn, sielsjampanje, nuwe wyn, Dis 'n teengif vir die pa**ie wat so kwyn Beste wyn, soetste wyn, die nuwe wyn