Die son is ‘n rooi November Die lywe bruin Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee Die lywe swaai November Die koppe draai Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee Op die strand, rooi verbrand
Ronde klippies in jou hand Streepsambreel, ronde bal Seesproei wat soos motreën val Die son is ‘n rooi November Die lywe bruin Desember Dis lekker by die see Hier waar die winde branders gee