Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent Word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent Word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent "Ek wil 'n CD uitgee Wil hê dat hul my foto in Huisgenoot plaas" "Ek het geen ideë van vermaak nie Maar wil 'n video instuur vir Geraas" En sy eerste treffer klink so Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent Word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent Elke Jan Rap en sy maat het 'n CD op die rak Ons verstik aan al die "treffers" hoe belaglik of hoe swak "My drome is onrealisties
Ek's onder die indruk dat my beker oorloop" "Maar ek weet as ek ou liedjies kan Oorsing sal hordes mense dit steeds koop" En sy tweede trefferklink so Elke dag 'n nuwe uitreiking, hoe nootvas of hoe plat As jou pa die geld het kan jy maar die vonke laat spat Die dam word al hoe voller en ons breine al meer leeg Van die hordes mans en vroue wat musiekverkragting pleeg Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent Word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent Word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent