Ek het geloop sonder om te groet Ek wil jou bel, ek wonder of ek moet Ek weet jy dink ek het jou verniel Ek het jou lief, met my hart en siel Ek het geloop sonder om te groet En clean breaks is tien-teen-een goed En sit hier op die lang pad Soos soveel kere vantevoor En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe maak my mal Die fight's verby Die vuur's geblus Die storm het bedaar
Als is fine En ek voel so deurmekaar Ek het geloop sonder om te groet Jy's nog altyd een wat net praat wanneer hy moet As ek kon sing en minder se Sal jy ook beter weet wat ek nodig het Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herrineringe Die herrineringe Die herrineringe Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herrineringe maak my mal