Lente in die ou transvaal Môredou en oggendlig Eerste son op sink en staal En kolle nat groen gra Klavier se note hou my vas Gisteraand weer donderweer In niemandsland het ek verdwaal Sal ons ooit weer daglig haal
Die toergids gee die reisplan aan Se totsiens azanië Ek groet my vriende een vir een Versigtig elke tree En ek stap deur die spieël se raam Die derde wêreld in