Daar Doer In Die Bosveld
De Waal/Van Rooyen
Daar doer in die Bosveld
daar wil ek bly;
Daar doer in die Bosveld
daar's rus vir my.
Deur heimwee gedrewe,
daar wil ek lewe -
in vreedsaamheid en stilte
gaan die tyd verby.
Daar doer in die Bosveld
daar wil ek bly;
Daar doer in die Bosveld
daar's rus vir my.
Deur heimwee gedrewe,
daar wil ek lewe -
in vreedsaamheid en stilte
gaan die tyd verby.