Ontsnap vanaand na die wilde kus
Daar is ‘n herberg langs die see
Jy en jou reisigershart wat volg
Kan wegtrek van die seer
Sluk weg jou laaste paar sente, kom dans in die reën.
Ons fluister vir die weerlig, kan ons die hemel poorte steel?
Dan moet ons weghol en gaan vrede soek, in die beloofde land
Gisteraand het ek ‘n plan beraam
om jou hart te ontvoer
Rooiwyn uitgedeel en baie gelag
Jou sensuur is my nuwe hoop
Sluk weg jou laaste paar sente, kom dans in die reën.
Ons fluister vir die weerlig, kan ons die hemel poorte steel?
Dan moet ons weghol en gaan vrede soek, in die beloofde land