Laataande bel jy my met woorde vol trane
En sê jy is jammer
Ek weet nie waarom
Jy wat glo in die sterre en spoke
en tye wat soms net verwar word
Jy's ‘n dromer
So droom oor jou en my
Glo in jou en my
Ek sien jou nie ek sien jou nie
Ek het jou lief
Ek sien jou nie maar jy bly
in my bloed en my siel
Slaap rustig
Thula thula my suster
Ek sien jou nie ek het jou lief
Jy bly lê in my siel
Slaap rustig
Thula thula my suster
Thula thula dadewethu
Thula thula lala ngoxolo
Thula thula phesheya kolwandle
Thula thula sithandwa
Laataande dink ek aan jou
En jou beautiful woorde
wat styf aan my vasklou
Tien jaar het tussen ons kom lê
Maar ‘n engel het in haar oor
gefluister dis wat Hy wou hê
Sodat ek vir jou kan sê