Glaskas - Romantikus lyrics

Published

0 151 0

Glaskas - Romantikus lyrics

Vaag weg raak die wêreld weg en my gedagtes voer my weg na 'n ander plek, 'n plek so erg my bedoelinge is so opreg alles is so relatief ek wonder of enige iemand die wêreld soos ek kan sien ek wonder of ek reg kan sien want deesdae voel alles so relatief ek ken nie die definisie van werklikheid nie Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister terwyl jou trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net sodat ek wakker kan bly Glimlag, glimlag vir my, o glimlag! Ander wêrelde verskietende pêrels my emosies laat my so bedwelmd as ek tog maar net geweet het dat dit wat so mooi is, so seer is Revolusie, romantiek, ruk en rol laat my drink aan die verlustigende geure van my lewe laat my nie moed opgee nie want als is mooi al is als seer Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister terwyl jou trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net sodat ek wakker kan bly Glimlag, glimlag vir my, o glimlag! Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek, soen my nou Glimlag en weet ek is so lief vir jou! Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister terwyl jy trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net sodat ek wakker kan bly Glimlag, glimlag vir my o glimlag! Glimlag, glimlag, Glimlag, glimlag!