Glaskas - Jaap Vlooi lyrics

Published

0 137 0

Glaskas - Jaap Vlooi lyrics

Ek stap deur die donkerste buurt van 'n duister land hand aan hand met 'n bottel vodka Die duiwel kom na my en se my vriend jy moet hier weg bly ek se Hoekom is jy nie in die hel nie? Los my uit ek is niemand se pel nie! Hy vra my wie dink jy is jy? En ek se... My naam is Jaap Vlooi My meisie is mooi Ek speel net Fender Strat guitars En luister my Jimi Hendrix cd gaar Konserwetiewe mense maak my,hulle maak my gatvol Want daar's net drie dinge waarvoor ek staan en dit is: Jol,Zol en ruk en rol... Ek hou daarvan om alleen rond te swerf Daar is woorde van 'n engel in my hart gekerf Ek het al baie feetjies gesien en ek weet jy dink ek is so want ek is gerook... Maar eintlik is ek net nie te skaam om te se wat ek glo nie Ek's nie bang nie My naam is Jaap Vlooi My meisie is mooi Ek speel net Fender Strat guitars En luister my Jimi Hendrix cd gaar Konserwetiewe mense maak my,hulle maak my gatvol Want daar's net drie dinge waarvoor ek staan en dit is: Jol,Zol en ruk en rol...