Glaskas - Goeiemôre lyrics

Published

0 141 0

Glaskas - Goeiemôre lyrics

Die son verblind my tot ek wakker skrik en ek groet my drome ek groet my vrede ek groet die realiteit. En jy draai in my kop terwyl die wêreld homself om my dronk draai. En jy draai in my kop terwyl die wêreld homself om my dronk draai. Goeiemôre dis nog 'n dag, Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou. Goeiemôre, jy's die rede dat ek lag. Goeiemôre, dis nog 'n dag sonder jou. Dromerige geure van gister kom nou reenboog kleure lei na 'n pot vol van jou en ek groet my drome, ek groet my vrede, ek groet die werklikheid. En jy draai in my kop terwyl die wêreld homself om my dronk draai. En jy draai in my kop terwyl die wêreld homself om my dronk draai. Goeiemôre dis nog 'n dag, Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou. Goeiemôre, jy's die rede dat ek lag. Goeiemôre, dis nog 'n dag sonder jou. Sonder jou. Sonder jou. Goeiemôre dis nog 'n dag, Gryp my, gryp jou, jou lig is te blou. Goeiemôre, jy's die rede dat ek lag. Goeiemôre, dis nog 'n dag sonder jou.