Glaskas - Geagte Meneer Die President lyrics

Published

0 91 0

Glaskas - Geagte Meneer Die President lyrics

Ja dankie meneer die president, dit gaan goed met my. Ek is so bly dat u kon vra. Dit gaan nou darem nie so goed nie soos daar by u nie Oo ek wens u van was nog Mandela. Want sien ek is nie elke tweede week oorsee nie Nee, ek bly hier in Suid Afrika. Ja dit is sover steeds ons land se naam, ja ek bly hier, Ek sit in die skool en word opgevoed ter deur OBE (Outcome-based education) Chorus Meneer die president ek klink seker baie negatief Maar hierdie land van ons het ek verskriklik verskriklik lief Daarom skryf ek nou aan u hierdie brief Of wat jy dit ookal wil noem. Al wat ek vra is dat u iets, iets begin doen. Ja meneer die president My bors bult nog steeds van trots, En ek sing ons volkslied uit volle bors. En ek eet so lekker aan "Proudly South African" kos Maar wat van al die mense wat nog in shacks moet bly Terwyl u ma**iewe luukse voertuie ry? En wat van mense soos ek wat gaan sukkel om werk te kry? En waarom betaal jy so baie as jy sit in 'n vliegtuig? Chorus