Glaskas - Niemand sien (regdeur my nie) lyrics

Published

0 289 0

Glaskas - Niemand sien (regdeur my nie) lyrics

Ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield Ek weet nie hoekom ek my bekommer nie Ek weet nie hoekom ek verkeerd voel nie, maar iets is nie reg binne my nie En dit is glad nie soos wat dit dalk vir jou lyk nie Niemand sien regdeur my nie Ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie En niemand sien regdeur my nie Ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie Ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie En elke keer as iets gebeur en ek't gedink dit sou alles beter maak Voel ek uiteindelik net weer leeg Gevaarlik, onvoltooid en ongenooid, oral waar ek opdaag En niemand sien regdeur my nie Ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie Ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie Ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield My hart voel soos n legkaart en al die stukke pas nie reg nie