Glaskas - Ek wonder lyrics

Published

0 157 0

Glaskas - Ek wonder lyrics

Niks in hierdie wêreld Kan ooit bevredig nie Ek was vir te lank Te tevrede Niks wat ek sê Is enigsins geregverdig nie Maar die lewe is in elk geval Glad nie regverdig nie En ek wonder hoe kan ek Vandag iets beteken Net om more Sinneloos te wees Ek't nooit besef Hoe stukkend ek is nie Totdat jy my hart Kom oop krap het Ek't nooit besef Hoe onvoltooid ek is nie Totdat jy my voltooi het En ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen Ek't nooit vergeet bedoel Toe ek gegroet het nie Maar ek weet dit is soms moeilik Om my te verstaan Ek't gedink dis genoeg Toe ek alles gee Maar blykbaar het dit net soos Die helfde gelyk Ek wens daar was 'n manier Om ander mense te help Om te sien hoe my verduidlikings In die regte lewe behoort te lyk Ek't nooit besef Hoe stukkend ek is nie Totdat jy my hart Kom oop krap het Ek't nooit besef Hoe onvoltooid ek is nie Totdat jy my voltooi het En ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen Ek't nooit besef Hoe stukkend ek is nie Totdat jy my hart Kom oop krap het Ek't nooit besef Hoe onvoltooid ek is nie Totdat jy my voltooi het En ek wonder hoe iemand dit weer sal kan doen