Francois Van Coke - Paradys lyrics

Published

0 423 0

Francois Van Coke - Paradys lyrics

Paradys is 'n relatiewe term Jou mooiste drome is my aakligste nagmerrie Hou jou drome groot En jou bekommernisse klein As jy bekommer gaan jy dood As jy nie, gaan jy ook [Kering] Waterrekening Kos, klere en belasting Kar, alarm en my lewenspolis Niemand weet hoekom ons hier is nie Die gewig van die wêreld Hang om my nek en hou my uit die slaap Hou jou voete op die grond Maar gooi vingers in die lug As jy bekommer gaan jy dood As jy nie gaan jy ook [Kering] Waterrekening Kos, klere en belasting Kar, alarm en my lewenspolis Niemand weet hoekom ons hier is nie Eendag sal ons vry wees Eendag sal ons vry wees [Kering] Waterrekening Kos, klere en belasting Kar, alarm en my lewenspolis Niemand weet hoekom ons hier is nie