Francois Van Coke - My Hart lyrics

Published

0 397 0

Francois Van Coke - My Hart lyrics

Dis moeilik om eerlik in hierdie tye Jy lyk onbeïndruk met my desperate vrees Maar die lewe raak beter Solank jy net oorleef Redder uit die voorstede Verstand is jou gegee My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor Die hartseer is oor Woorde kan toor Almal kneus na 'n harde hou Dan moeilik om weer te vertrou My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor Ons almal is dalk nie dieselfde nie Maar bloed vloei deur ons almal Voer suurstof na die vlees Die tyd maak beter Solank ons net probeer Net woorde op n hemp En teen n wit muur My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor My hart verloor Die hartseer is oor Woorde kan toor Almal kneus na 'n harde hou Dan moeilik om weer te vertrou My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor Almal kneus na 'n harde hou Dan moeilik om weer te vertrou My hart verloor Die hartseer is oor My hart verloor (x3) My hart verloor