Francois Van Coke - Beter Mens lyrics

Published

0 1502 0

Francois Van Coke - Beter Mens lyrics

Ek wens ek was 'n beter mens Hemel weet ek probeer al lank Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer Hemel weet dit sal help Ek besef altyd te laat Maar ander sien dit nooit Ek besef daar is meer as genoeg Hier op aarde oor Die lewe sal nie wag nie Maar jy sal Ons onsekerheid sal val Geen einde nie Ons stop nie Ons stop nie Jou oë maak die lewe beter Hemel weet ek kyk al lank Alle twyfel wat verdwyn Hemel weet ons het lank gewag Ek besef dalk weer te laat Maar ek sien dit nou Ek besef daar is meer as genoeg Hier op aarde oor Die lewe sal nie wag nie Maar jy sal Ons onsekerheid sal val Geen einde nie Ons stop nie Ons stop nie Ek wens ek was 'n beter mens Hemel weet ek probeer al lank Hoop altyd ek is 'n bietjie slimmer Hemel weet dit sal help Ek wens ek was 'n beter mens Ek wens ek was 'n beter mens Hemel weet Hemel weet Ek probeer al lank Die lewe sal nie wag nie Maar jy sal Ons onsekerheid sal val Geen einde nie Ons stop nie Ons stop nie