Francois Van Coke - Waarheid, Weg En Lewe lyrics

Published

0 337 0

Francois Van Coke - Waarheid, Weg En Lewe lyrics

Ek besit niks nie Ek het niks om by die geselskap by te dra nie Ek weet nie Als is by my gevat Inspirasie sluip deur die strate in die middel van die dag Ek soek die waarheid Maar die waarheid stel nie belang in my nie Gesê ek sou alles een keer probeer Maar ek het al ’n honderd keer Maak my stil Gooi my uit Laat my verdwyn Ek soek die waarheid Ek soek die weg Ek soek die lewe Ek vertrou nie maklik nie Ek het te veel nuwe leuens gehoor Ek glo nie maklik nie Besluit self wat jy wil vat Ek sal nie weer my laat onderbreek Of in die rede val nie