LYRICS.AZ APPLICATION

Download from Apple Store
Download from Google Play

Francois Van Coke - Waar Daar 'n Wil Is lyrics

Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg
Kaalvoet oor die berge kom help ons reg
Aanhouer wen
Al is hier geen sein
Help ons in ons stryd
Op ons reis na die einde toe

[Lyrics from: https:/lyrics.az/francois-van-coke/francois-van-coke/waar-daar-n-wil-is.html]
As daar 'n wil is, dan is daar 'n weg

Ter wille van oorlewing
Letsels klou vas en die muur in toom
Ten spyte van die wind en weer
Is daar tog 'n manier
Ons vat ons roes na die einde toe

Correct these Lyrics