Francois Van Coke - Toe Vind Ek Jou lyrics

Published

0 428 0

Francois Van Coke - Toe Vind Ek Jou lyrics

Ek lê my wapens neer Vanaand vir die eerste keer Sien ek myself in jou oë Ek het hierdie oorlog verloor Ek staar na die bloed op my hande Ek weet ek het verander Jy dink ek praat net weer Ek het jou lief Ek sweer Geen pretensie Geen beheer Buite die stemme wat skater Vriende wat groet Sien jou later Elkeen vind sy pad Ek weet ek moet ook my skat Hey, my sweet Hey, my baby Jy’s my toevlug Wil jou nooit laat huil nie Jy’s my lied Jy’s my wysie Ons het ’n hond Ons het ’n huisie Ek het genoeg gegee Ek het genoeg geskree Ek het lankal terug geleer Maar nog steeds het ek probeer Vlug soos ’n verraaier Van dit wat my vashou Daar was monsters in die donker Toe vind ek jou Ek sweer