Francois Van Coke - Skree lyrics

Published

0 381 0

Francois Van Coke - Skree lyrics

‘Jy sal nie ver kom nie.’ Maar hier is ek weer Jong wilde wakker drome Deur jou geld verteer Werk hard aan paaiemente Ek woon langs my middeljare As ek môre nie meer hier is nie Hoef ek dalk nie my belasting te betaal nie O God Ek gee op Gooi my hande in die lug Sit jou dop in die lug Dit is tyd om te rus Môre is ons dalk flou En bejammer onsself Sal weer voorwaardes stel Maar vanaand vat ons vlam Skree so hard as jy kan ‘Fok jou’ Die vlag wapper fluks in die voorstede Ma**a meegesleur en die jong leeu getem Werk hard vir dividende Smeer room vir die plooie As ek môre nie meer hier is nie Hoef ek dalk nie nou bemarking te doen nie O God Ek’s dors Ek moet uitkom O God Ek gee op Gooi my hande in die lug Ek voel nog steeds ‘n fok Ek doen nog steeds presies wat ek wil Al fok ek nog steeds op En kap my kop Sonder om te stop Kom nou, kom nou!