Francois Van Coke - Ek Weet Nie lyrics

Published

0 418 0

Francois Van Coke - Ek Weet Nie lyrics

Nog nooit so alleen nie Net die wind van voor Oor en oor Wie is ek? Ek ken jou nie Nog nooit so onseker nie Gaan dit êrens heen Dis heen en weer Daar’s fout hier Sal maar weer probeer Ek seker daar’s geluk oppad Na my huis toe Wag by die deur Gooi die druk van die dae met ’n kombers toe Miskien is ek die gelukkigste Dis eintlik klaar bewys Die hofrol sê so Maar ek leef my lewe met my oë toe Verstaan a**seblief as ek nie weet nie Ek raak ouer maar die oplossing kom nog nie En die vrae raak nie minder nie Vestaan a**seblief as ek nie weet nie Ek weet nie Voete was koud en huiwerig Kan nog steeds nie nee sê nie Kan nêrens heen hardloop nie Wegkruiper dwaal op die strand ‘Hier gaan ons!’ Instruksies uitgesluit Ek gee oor Ek gee in