Francois Van Coke - Die Skip lyrics

Published

0 635 0

Francois Van Coke - Die Skip lyrics

Stuur die reddingsbote uit Braak jou sorge oor die rand Eerste indrukke bly staan Ek’s nog oorgewig en dronk Gooi jou sorge in die wind Laat die as in jou oë waai Ek is hierdie skip wat sink Anker onderkant Ek is niks Maar jy’s steeds iets vir my Ek dryf weg Maar jy sal konstant bly Stuur die helikopters terug Al die emmers klaar geskop Skrop die bodem tot hy blink Gevlekte vloerlap op die kop Lewensboeie dobber rond Donderstorm agtergrond Ek is hierdie skip wat sink Op die horison