Francois Van Coke - By Die Huis lyrics

Published

0 446 0

Francois Van Coke - By Die Huis lyrics

Moet nie te hard probeer nie Moet nie die antwoord op die internet gaan soek nie Sanik Help nie Ek doen dit gereeld Maar niemand wil luister nie Volgende keer Los my by die huis Dis net ek en die naggeluide Gewere, sirenes en honde Sanik Help nie Ek doen dit gereeld Maar niemand wil luister nie Volgende keer Los my by die huis Een tree vorentoe en twee treë terug Tree wat verlore is In die voet geskiet toe ek gebore is