Francois Van Coke - Behoort Aan Niemand Nie lyrics

Published

0 443 0

Francois Van Coke - Behoort Aan Niemand Nie lyrics

Die son kom op sonder dat ek dit sien Tyd verraai die oë Die aarde raak te klein vir ons En ons koppe te groot Staan op uit die stof Vreet van elke boom Vir jou wat oor ’n toekoms droom Iets sê vir my: ‘Maak oop jou oë, dis hier waar jy die plot verloor.’ Sluit oop jou hart Deel in die smart Staan terug vir niemand nie Behoort aan niemand nie Jammer, ek is so geprogrammeer Verraaier van sy eie mense Leef in die drukkoker Twee seuns hardloop weg Want pa skiet op ma Versigtig, onveilig en afgestomp Iets sê vir my: ‘Knyp toe jou oë, dis hier waar jy die plot verloor’