Francois Van Coke - Spaar My Asseblief lyrics

Featuring ,

Published

0 314 0

Francois Van Coke - Spaar My Asseblief lyrics

Ons was te laat Te jonk Te veel geskool om te verstaan Verslaaf aan geloof en vrees in praat Identiteit Om die bos gelei Verantwoordelikheid vermy Ek weet nie waar ek pas in hierdie prentjie nie Die weer verander Ek gaan nêrens nie Net om ons foute weer te maak Tot die wêreld eindig Spaar my a**eblief Ek was te laat Bewusteloos gebeur in Meerlust Straat Beskerm en geleer om nie te kla Nutteloos Groot planne vir my Agtergebly Ons was ons hande in ons skuld Ons was ons hande in onskuld Ek sit nog steeds vas op diesefde plek