Francois Van Coke - Altyd Lief Vir Jou lyrics

Featuring ,

Published

0 481 0

Francois Van Coke - Altyd Lief Vir Jou lyrics

Ek het slapelose nagte, wonder pla dit jou gewete As ek ‘n nul in jou oë was vir wie sit jy dan eerste Hoe tel jy dan as ek vir jou optel die meeste Dis waar wat mense se jou eie hond byt jou die seerste Ek het nooit gedink dat jy sou die aan my doen nie Ek bedoel die strytjies tussen ons was nie So erg om dit te doen nie So kyk hieso wats die doel hier Voor jy line wil ek jou voete was want jy het ‘n vuil trap Ek kon nie glo dat ek so stupid was. Ek haat dat ek jou lief en jy liefde by iemand anders soek Jy het my in die skool gesit maar eindlik in die siekeboeg Ek was beproef met klomp versoekings Ek was true Maar as ek terug kyk nou na dit toe dink ek damn it man ek moes Moes dit gedoen het sodat jy kon voel het Hoe voel dit om verneuk te wees deur die een wat jy nie verwag nie Maar dankie ek was nie so groot gemaak nie En deur jou sal ek niemand trust nie Dis jou skuld Ons was te jonk Ek was te dom en te alleen om oor jou te kom Ek weet nou Dis jou skuld Ek haat jou Al bly ek altyd lief vir jou Jy het mos gelieg vir my man Jy het my gese whatever dit is jy sal stick by ‘n man Ek was all vir jou blind soos ‘n mol vir jou justy Jou eie ma het ge-warn van jou aksies So askies ek hoop jy is ook nie wat hy soek En wys dat die verhouding complicated is op facebook Ek wens jy kom net terug hieso na my toe Justy I hate you hoe kon jy die aan my doen Daai was n rough patch almal gaan ook deur daai seisoen As dit weer gebeur met julle se my wat gaan jy doen Maar dus nxa line vat maar al jou boue Onthou die wiel draai en jy gaan voel hoe voel daai koue Praatjies van verhoudings hou ek nou net antisocial ‘n Players life het pedestals vir no girls Dus jou skuld