Foto Na Dans - Straal lyrics

Published

0 99 0

Foto Na Dans - Straal lyrics

Stadig jong man Mens verdwaal vinnig As jy nie stilhou en luister Na 'n gesang diep van binne In ons elkeen toegesluit As mens aandag skenk En wat sê Laat ons harte ongehinderd soek Hoor mens iets wat nader sluip Stilswyend jou stelselmatig bekruip Vinnig versprei Met 'n nuwe lied wat jou vul 'n visie jou visie In sy geheel onthul Hou jou oor nader Dis belangrik, belangrik dat jy dit hoor Jy is werklik blind as jy weier om te sien Dis jou laaste herhaling Dis jou laaste straal Rare/algemene verskynsel Laat iemand anders dit bepaal