Foto Na Dans - Natuurlik verlig lyrics

Published

0 98 0

Foto Na Dans - Natuurlik verlig lyrics

Dis moeilik vir 'n kind Van die platteland Om die stad se reëls te leer Om somersoggendure op die 6e vloer te spandeer Verlig verlig maak oop jou oë Waar jou kamervensters langs die asweerspieëling Van ander gevangenes net soos jy In hul waairismiese kloosters Waar hul deelnemers vermy Verlig verlig maak oop jou oë Dis skerp en ver die vleilug Die stad se ligte vertel 'n leuen En die son verlig net soveel meer Die vryheid van stilte word verbreek Deur die hartklop van die industrie 'n ewigdurende geskreeu van roetine Itopiese ideofantasie Verlig verlig maak oop jou oë Dis skerp en ver die vleilug Die stad se ligte vertel 'n leuen En die son verlig net soveel meer Hoe kan ons mekaar verwesenlik In 'n stad wat nooit gaan slaap Hoe kan ons vriende maak en verhoudings smeë Sonder om ooit te praat? Hoe kan ons mekaar verwesenlik In 'n stad wat nooit gaan slaap Hoe kan ons vriende maak en verhoudings smeë Sonder om ooit te praat?