Foto Na Dans - Met 'n Laaste Asem lyrics

Published

0 71 0

Foto Na Dans - Met 'n Laaste Asem lyrics

My hande vertel ‘n verhaal van kinders Wat veg vir die laaste straal ‘n Legkaart argief van ons seer. Ons eie donker simfonie Getoonset volgens ons probleem. Weerklink als van jou wat my vervreem. Vertroos deur die skildery van ons verlate tree. Verdoof teen hierdie duister en konstant geskree. Ek onthou my laaste gedagte en ‘n sagte kreun. Na die laaste kers sal jy klou. Al weet jy gaan mens so bruidloos moet trou Tot die dood van ons hou jy toe die deur Ingehok verloor jy meer as beheer.