Foto Na Dans - Die Wals lyrics

Published

0 66 0

Foto Na Dans - Die Wals lyrics

Ek wil net vinnig slaap My arms net stadig laat rus Vir 'n tydjie net stilte voel Onder gister se hitte jou mis Verwyderend teleurstelling En skakel masjiene weer aan Met 'n glimlag op jou gemoed Sal modder en vuil ooit vergaan Die oggend lug koggel my met my hande gesteek in 'n sak Ek weet dis nie eitlik skerp nie Vergewe my! Ek wil net vinnig slaap My arms net stadig laat rus Vir 'n tydjie net stilte voel Onder gister se hitte jou mis Blinddoek net een van ons Of drome droom wat kan vergoed Met 'n val wat my goed keer Sonder seekry sonder enige bloed Raak nou weg En wakker word van 'n geraas Met liefde of in woede Vir oulaas! Ek wil net vinnig slaap My arms net stadig laat rus Vir 'n tydjie net stilte voel Onder gister se hitte jou mis