Foto Na Dans - Die Ligte Skadu lyrics

Published

0 91 0

Foto Na Dans - Die Ligte Skadu lyrics

Staar nou na die muur en laat die sagte note loop. Sy maak die deur toe en sluit haar oë. Met ‘n ligblou kleed en ‘n ystervuis word die toekoms dikwels grys. Sy word spesiaal, spesiaal gevra. Asem uit en verwelkom die nag. Dis donker, dis leeg, waar die skadu vir haar wag. Sy maak oop haar oë, hou vas haar prys, die eerste laaste lag. Vlieg veilig, vlieg veilig, verf die skadu wit wat lag. Terapeutiese gedagte verlig die soeke na ‘n merk en jy glimlag vir ‘n toegevoude vlerk ‘n Verhouding sonder trots. Sy word spesiaal, spesiaal gevra.