Foto Na Dans - Huiwerig lyrics

Published

0 97 0

Foto Na Dans - Huiwerig lyrics

Is jou woorde net wasem, geskrewe verdampings Hoe lank moet ek nog smeek Verbyster deur leuns wat oor is Weerloos gemaak deur die kringloop Die kringloop van seer Marteling deur bloedbroers Bestempel met jou naam Huiwerig waag die oorlog Van buite bewe frustrasie oor jou Hunkerig na aan gewoonte Troos na my normaal Kom veilige gevoel deur die konstante patroon Waarom hierdie herhaling van my af Is ek nie groot genoeg volgens jou in jare Is dit jy wat my nog weerhou Ons kom nou na aan die einde Die laaste van ons bestaan Is ek al reeds vergete, vergete Ek het geen meer invloed Die skuld dra jy Jy het my vrede gesteel Die hoof van jou bestaan