Fokofpolisiekar - Wat is hierdie liedjie se naam? lyrics

Published

0 170 0

Fokofpolisiekar - Wat is hierdie liedjie se naam? lyrics

Wat? Wat is ’n man, dan? ’N man is ’n ding wat kak vir sy kinders opfok En dan weggaan (word gebore. Plant voort. Gaan dood) Dis maklik om ander Te blameer Vir jou omstandighede As hierdie klip sink Hel toe gaan in ’n handmandjie Bly hierdie kaptein op die skip Ek is die een Ek is die een Ek is die enigste een in die heelal Wat nie uniek is nie Grootseun huil net in die reën Pa se meisiekind moet onderdanig wees Aan ’n man wat sy gevoelens opkrop Tot sy vuiste deur die kamerdeur ontplof Die siklus van haat Bou al van kindsbeen af op Sterk wees Noodsituasies soos ’n recce navigeer My trane onderdruk En my emosies beheer