Fokofpolisiekar - Dis in my bloed, baby lyrics

Published

0 155 0

Fokofpolisiekar - Dis in my bloed, baby lyrics

Ek verloor Dis in my bloed, baby Sit dit als op rooi Nie verwag om nog te lewe nie Ek dink ons vat daai stuk kak kar van ons En ons fokof Die dae bloei in jare in Ek kners my tande weg Want die sekelmaan hang vanaand Soos 'n vigilante guillotine Dekoloniseer my a**eblief Ons is die gevangenes Kliek Kliek Kliek Kliek Pow! En ons hou onsself gevangene Ons werk is voltyds Wie sal die wagte bewaak? Wie gaan jou bed opmaak? As jy vermoor word in jou slaap Selfoon Roofkyk Hoe die paarl afbrand Hoe ons vriende se kinders lyk Gebrek aan empatie Sukkel nie om myself jammer te kry nie Wit trane Wit skuld Hang soos 'n neo-liberale guillotine Dekoloniseer my a**eblief