Fokofpolisiekar - Afgesonder lyrics

Published

0 193 0

Fokofpolisiekar - Afgesonder lyrics

Skerp Afrika-son wat klop op my rug Panga-woorde wat op oerwoud-ore val Hou ’n oop gemoed Vertrou niemand nie Ek het die harde manier geleer Ek kyk weer na die horison Weet waar my vreugde vandaan kom Dit is moeiliker om kind groot te maak As om grootmens te speel By die suidpunt By die see Leef ons afgesonder Van die wêreld afgesny My onkunde is dalk my kruis Ruggraat in die sitkamer verloor Baklei en skree Oor en oor Dit is makliker om kinders te maak As om grootmens te speel Hou ’n oop gemoed Ek sê vertrou niemand nie Dis veiliger hier Minder misdaad Meer vakansieoord Werklik ’n wêreldklas stad met Wêreldklas kak Hierdie bubble gaan bars