Fokofpolisiekar - Dagdronk lyrics

Published

0 215 0

Fokofpolisiekar - Dagdronk lyrics

Dagdronk Kom ons raak 'n bietjie dagdronk Dis amper soos 'n dagdroom Ons raak net fokken dronk Want ek voel ek verdien dit Ek werk my fokken poes af Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag En ons hou 'n partytjie in die son Niks om te sê as ek wakker word nie Ek gaan slaap met daai gevoel Ek bly net fokken moeg Ons is nie meer wie ons oorspronklik was nie Ek lyk soos iemand anders op Ander mense se fotos En in die aande sluk die strate En die mense se groot monde my in Dagdronk Kom ons raak 'n bietjie dagdronk Dis amper soos 'n dagdroom Ons raak net fokken dronk Want ek voel ek verdien dit Ek werk my fokken poes af Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag En ons hou 'n partytjie in die son Geen meer vrae Geen meer vrae van my kant af nie word van 'n afstand af beheer handhaaf oop kommunikasie Sien nie noodwendig uit na shows nie Net 'n grappie ou grappie daai en 'n grap waarvoor ek al baie kere fokken hard geval het. Dagdronk Kom ons raak 'n bietjie dagdronk Dis amper soos 'n dagdroom Ons raak net fokken dronk Kom ons praat oor die ou dae En oor hoe vreemd dinge nou raak Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag En ons hou 'n partytjie in die son Miskien kort ek net 'n vakansie Rykdom in omstandighede vind Eendag wakker word met wonder Net eendag wakker word en drink Dagdronk Kom ons raak 'n bietjie dagdronk Dis amper soos 'n dagdroom Ons raak net fokken dronk Want ek voel ek verdien dit Ek werk my fokken poes af Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag En ons hou 'n partytjie in die son Kom ons raak 'n bietjie dronk in die dag En ons hou 'n partytjie in die son