Enovelle - Vir My Tuisland lyrics

Published

0 194 0

Enovelle - Vir My Tuisland lyrics

Vir my Tuisland Hoe kyk ek jou bly vashou as jy my altyd afbreek? Hoe kan ek bewys jy is al wat ek het? Vir my Tuisland Hier is ek; omhels my met die soet reuk van die reën 'n blitsvloed wat sterk oor my voete vloei Vir my Tuisland Ek het een huis en een land wat ek myne noem en ek is sterk gekant teen die uittog van my siel verkoop vergete gelaat in lande ver van hier. Vir my Tuisland Deel met my jou diepste seer en verheug saam in die opwinding oorvloedig aan jou gestuur sonder perke in potensiaal. Vir my Tuisland Ek wens ek kon jou kinders terugbring Almal saamsit en kyk hoe die vuur in die nag baljaar.