Enovelle - Meer as 'n Revolusie lyrics

Published

0 96 0

Enovelle - Meer as 'n Revolusie lyrics

As jy vanaand jou oë toe maak droom jy van beter dae toe jy nog kon lag vir jouself ek wens jy wil meer dans, dans dans net ‘n bietjie in jou kop Vertel jy nog jou storie vir die mense wat jou liefhet kan jy jou smart sluk soos ‘n dop laat jy my spin moet ek myself weer omdraai ek wens jy doen dit meer Vanaand droom ek van meer as revolusie illusie van my werklikheid wat sal ophou draai in my maag die waarheid het ‘n na-smaak soos die tyd aanstap die antwoord is daar buite Ons almal soek na hoop wat daar buite vir ons wegkruip Vanaand droom ek van meer as revolusie illusie van my werklikheid wat sal ophou draai in my maag die waarheid het ‘n na-smaak soos die tyd aanstap die antwoord is daar buite