Enovelle - Middelklas lyrics

Published

0 99 0

Enovelle - Middelklas lyrics

Wel, dis 'n mooi ding as vryheidsvegters gevangenes neem As mense uit maag kan lag en rommel optel by die see As jy nie bang is om jou naaste lief te hê en elke sonopkoms oopmond te soen Want vryheid is 'n konsep van vrede in jouself en vreugde in jou hart Gee my middelklas township jazz My siel streef na meer as melancholies meegesleur En ek will nie langer wag nie Dis 'n snaakse ding as ek morbidig in 'n erediens sit As ouers jou drome weggooi en dokters rook As liefde wen en haat verloor en jy elke aand met 'n smile gaan slaap Want vryheid is 'n konsep van vrede in jouself en vreugde in jou hart Gee my middelklas township jazz My siel streef na meer as melancholies meegesleur En ek will nie langer wag nie Want wie het vryheid nodig as jy dit kan steel