Enovelle - Enkelfout lyrics

Published

0 158 0

Enovelle - Enkelfout lyrics

Brand daar nog iewers diep binne jou die vlamme van een fout wat ek sal onthou. Wys my dis waar ons geheime ontstaan. Ek weet dis ‘n teken, ek sweer jy was daar. ‘n Gedagte van een fout wat in my bly maal. Gaan haal weer my drome. (drome bestaan) Verloor jouself in pa**ievol herinnering van ons. Waar jy verdwaal en val en ek jou moet kom haal Sal jy my bly vashou as jy my verstaan. ‘n Gedagte van twyfel wat in my bly maal. Die vrees van die lewe vries vas. (koue bestaan) Verloor jouself in pa**ievol herinnering van ons. Waar jy verdwaal en val en ek jou moet kom haal Sal jy my bly vashou(‘n vlam wat brand in enkel fout) Sal jy my laat brand